1
koppie Gluten vrye meelmengsel
¼
teelepel Baking soda
¼
teelepel Sout
1
teelepel Bruinsuiker
¼
koppie Olie
¼
koppie Melk
1
teelepel Vanilla
1 Eier
½
koppie Choc chips
½
koppie Neute
1.
Verhit oond op 180’C en spuit bakplaat
2.
Sif die gluten vrye meel, baksoda, sout en suiker.
3.
Klits die eier, melk, olie en vanilla en roer dit by die meelmengsel
4.
Roer die neute en “choc chip” by die beslag in.
5.
Skep eetlepel groottes van die mengsel op die bakplaat
6.
Bak die koekies tussen 10-12 minute












