Bestandele1 koppie Gluten vrye meel mengsel
40ml Kakao
1/2 teelepel Gluten vrye bakpoeier
1/4 koppie Botter
2/3 koppie Bruinsuiker
1 teelepel Vaneulje
1 Eier
- Verhit die oon op 180'C en spuit bakplaat
- Room die botter en suiker met klitser
- Voeg botter, eier en vaneulje by en klits goed
- Sif die meel, kakao en bakpoeier
- Roer meelmengsel by natmengsel
- Knie deeg tot alles goed gebind is
- Rol in klein bolletjies, pak op bakplaat en druk plat met duim
- Bak tussen 12-17 minute
No comments:
Post a Comment