![]() |
| FreSh EaRth |
Wednesday, 16 July 2014
FrEsh EaRth
Natuurlik is gebakte produkte soos koekies en koek die
eerste ding wat jy op uitmis as jy gluten in jou dieet uitsny. Ek is ‘n baie groot
aanhanger van “Fresh Earth” nie net oor hulle gebakte produkte ongelooflik
smaaklik is nie, maar ook omdat jy enigiets glutenvry by hulle kan bestel, van
gluten vrye bood tot koekies en koek. Jy kan gluten vrye produkte aanlyn bestel
en dit sal oral in Suid-Afrika by jou deur afgelewer word. Hulle produkte is
ook beskikbaar by dischem. Gaan druk op
die Link hier onder en gaan kyk na hulle groot verskydenheid “yummy” produkte.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment